'n Ander mensPolisievrou Erica van der Linde is in beheer van die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad in die jare negentig. Sy het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies in haar bewaring vir goed verdwyn uit die normale samelewing. Sy vermoor hulle. Maar sy't nog nooit 'n getuie soos Dani l Enslin te gekom nie. Author: Zirk Van Den Berg Publisher: Kwela Published: 05 20 2013 Pages: 242 Binding Type: Paperback Weight: 0. 83lbs Size: 9. 21h x 6. 14w
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols